@oumabetsgebak
Ouma Bets Gebak ™Ouma Bets verkoop nie altyd uit nie. Innibos het ons bietjie teleurgestel en dis die realiteit daarvan. Nou sit ons met 74 kratte VOL koekies waarvan ons NOU ontslae moet raak. Dinsdag 7 Julie is ons by Saxby Spar Centurion van 6:00 tot 18:00, of tot alles uitverkoop is. Koekies is op sale vir R50 elk, en jy kan ook koop 5 koekies en kry die 6de een verniet. Pre-orders is beskikbaar by 061 519 4975. Asb help ons om al hierdie harde werk nie in die ashoop te laat beland nie. #innibos #oumabetsgebak #cookies #popup @Innibos @Saxby Superspar & TOPS
On the profile · Jul 4, 18:29