@oumabetsgebak
Ouma Bets Gebak ™Ons Vaderdag-boks gaan die hele Junie beskikbaar wees, maar as jy dit betyds vir Vaderdag wil hê, plaas asseblief jou bestelling voor 10 Junie. Kies asseblief jou afleweringsdatum op ons website wanneer jy bestel. Ons is ook so opgewonde oor ons collab met PB2, waarmee ons die Chocolate Peanut Butter Pretzel koekie gemaak het. Elke bestelling kry ook ’n FREE PB2 sample saam! Bestel nou: www.oumabetsgebak.com
On the profile · May 25, 10:00