@earlyb_music
Early BOkay right tyd stap nader en ek het gedink om julle bietjie advice gee vir daai nuwe birthday song.. Die kompetisie sluit die 30ste so gryp daai pen maak gou chommie!! Onthou die hashtags #Virseker100 #OnsVerjaar Doen nou, doen dit gou, maak daai verjaarsdag song my @Virseker
On the profile · Jun 25, 2025