@earlyb_music
Early BWie kan ‘n nuwe “Birthday Song” doen met extra Spice?? Afrikaans is mos 100jaar oud die jaar en My Chommies by Virseker is op soek na iemand wie dit lekkerder as gewoonlik kan doen.. Ons almal ken vir “veels geluk liewe maaitjie” So kom wys ons hoe jy jou eie een kan maak.. Jy kan him upload na https://www.virseker.co.za/onsverjaar/?vdn=vir1s of Jy Kan dit op jou profile post maak net seker jy gebruik die hashtags: #OnsVerjaar #virseker100
On the profile · Jun 4, 2025